Alagoas

Alagoas
Vlag van Alagoas Wapen van Alagoas
Map of Brazil highlighting the state
Sien ander Brasiliaanse state
Land Vlag van Brasilië Brasilië
Hoofstad Maceió
Grootste stad Maceió
Oppervlakte 27 767,661 km²
Bevolking
  - Totaal
  - Digtheid

3 050 652 (2006)
108.7 inw./km²
Goewerneur Teotonio Vilela Filho (PSDB)
Visegoewerneur José Wanderley Neto
MOI (2005) 0,677 – middel
Tydsone UTC-3

Alagoas (uitgespreek [alaˈɡoɐs]) is een van die 26 state van Brasilië. Dit is ook een van die armste deelstate van die land. Alagoas se hoofstad en grootste stad, Maceió, het 'n bevolking van 922 458 in 2006 gehad.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search