Albertmeer

Albertmeer

Satellietbeeld van die Albertmeer

Kaart van mere en riviere in Uganda
Koördinate:1°41′N 30°55′O / 1.683°N 30.917°O / 1.683; 30.917Koördinate: 1°41′N 30°55′O / 1.683°N 30.917°O / 1.683; 30.917
Ligging:Demokratiese Republiek van die Kongo, Uganda
Soort:Binnemeer
Oppervlakte:5 300 km² (2 000 myl²)
Gemiddelde diepte:25 m (82 vt)
Maksimum diepte:51 m (167 vt)
Volume:132 km³ (32 myl³)[1]
Lengte:160 km (99 myl)
Breedte:30 km (19 myl)
Invloei:Victoria Nyl
Uitvloei:Albert Nyl
Nedersettings:Butiaba, Pakwach
Kaart van die Groot Mere van Afrika:
Albertmeer (Lake Albert)
Edwardmeer (Lake Edward)
Kivumeer (Lake Kivu)
Kyogameer (Lake Kyoga)
Malawimeer (Lake Malawi)
Mwerumeer (Lake Mweru)
Rukwameer (Lake Rukwa)
Tanganjikameer (Lake Tanganyika)
Turkanameer (Lake Turkana)
Victoriameer (Lake Victoria)

Die Albertmeer (Engels: Lake Albert) is 'n varswatermeer in Sentraal-Afrika en vorm die grens tussen Uganda en die Demokratiese Republiek van die Kongo. Die meer is 160 km lank, 30 km breed en redelik vlak met 'n maksimum diepte van 51 m. Die Wit Nyl vloei in die meer in vanaf die Victoriameer en hiervandaan staan die uitvloei na die Nylrivier bekend as die Albertnyl. Die meer is ook deel van die Groot Mere van Afrika en die Groot Skeurvallei.

Die Rwenzoriberge is net suid van die meer.

  1. (en) The Nile Geargiveer 6 Oktober 2007 op Wayback Machine

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search