Alpha Indi

Alpha Indi
Die ligging van Alpha Indi (in die rooi sirkel).
Die ligging van Alpha Indi (in die rooi sirkel).
Sterrebeeld Indiër
Spektraaltipe K0 III–IV[1]
Soort Reusester
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 20h 37m 34.03201s[2]
Deklinasie -47° 17′ 29.4026″[2]
Skynmagnitude (m) 3,11[3]
Absolute magnitude (M) 0,65[4]
B-V-kleurindeks  +1,00[3]
U-B-kleurindeks  +0,79[3]
Besonderhede
Massa (M) 2[4]
Radius (R) 12[5]
Ouderdom (jaar) 1 miljard[4]
Temperatuur (K) 4 893[6]
Afstand (ligjaar) 98
Metaalinhoud [Fe/H] 0,03[6]
Ander name
HD 196171, HR 7869, SAO 230300, FK5 769, CD −47 13477, HIP 101772[7]
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Alpha Indi (afgekort as α Ind) is ’n ster in die sterrebeeld Indiër en is sowat 98 ligjare van die Son af.[2] Sy sterreklassifikasie is K0 III-IV,[1] en dit het dus die waterstof in sy kern opgebruik en weg van die hoofreeks geëvolueer. Sy massa is dubbel dié van die Son en dit is na raming 1 miljard jaar oud.[4] As ’n reusester het dit uitgesit tot 12 keer die Son se radius.[5] Sy effektiewe temperatuur is 4 893 K,[6] en dit het dus die oranje kleur wat tipies is van ’n K-tipe ster.[8]

Dit kan twee nabygeleë M-tipe metgeselle hê wat minstens 2 000 AE van die hoofster af is.[9]

  1. 1,0 1,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named aj132_1_161
  2. 2,0 2,1 2,2 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named aaa474_2_653
  3. 3,0 3,1 3,2 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named clpl4_99
  4. 4,0 4,1 4,2 4,3 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named aaa425_187
  5. 5,0 5,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named aaa367_521
  6. 6,0 6,1 6,2 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named aaa169_1_201
  7. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named SIMBAD
  8. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named csiro
  9. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named kaler

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search