Amenemhat III

Amenemhat III
Lamares, Ameres, Ammenemes
Kopbeeld van Amenemhat III (Louvre).
Kopbeeld van Amenemhat III (Louvre).
Farao van die 12de Dinastie
Periode 1860–1814 v.C.
Voorganger Senoesret III
Opvolger Amenemhat IV
Vader Senoesret III
Oorlede 1814 v.C.
Monumente Piramides by Dahsjoer en Hawara
Amenemhat III in Egiptiese hiërogliewe
Praenomen of troonnaam
M23
t
L2
t
ra
n
U2Aa11
t
C10
Nomen of geboortenaam
G39N5
 
imn
n
mHAt
t
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Amenemhat of Amenemhet III was ’n Egiptiese farao van die 12de Dinastie. Hy het van omstreeks 1860 tot 1814 v.C. regeer – die langste bewind bekend. Dit is gevind in ’n papirus uit die 46ste jaar van sy regering.[1] Sy bewind word beskou as die goue era van die Middelryk van Antieke Egipte.[2] Hy kon tot 20 jaar saam met sy pa, Senoesret III, regeer het.[3]

’n Standbeeld uit die Egiptiese Versameling van die Hermitage-museum.
’n Borssiersel van Amenemhat III (grafkelder van Mereret).

Aan die einde van sy bewind het hy die troon gedeel met sy opvolger, Amenemhet IV.[4] Sy dogter, Sobekneferoe, het Amenemhat IV later opgevolg as die laaste heerser van die 12de Dinastie. Amenemhat III se troonnaam, Nimaatre, beteken "Behorende tot die Geregtigheid van Ra".

  1. Francis Llewellyn Griffith, The Petrie Papyri, Londen 1898, T. XIV (Pap. Kahun VI, 19)
  2. Callender, Gae (2003). "The Middle Kingdom Renaissance". In Shaw, Ian (red.). The Oxford History of Ancient Egypt. p. 156.
  3. Kim S. B. Ryholt, The Political Situation in Egypt During the Second Intermediate Period, C. 1800-1550 B.C., Museum Tusculanum Press 1997, pp.211f.
  4. Kim S. B. Ryholt, The Political Situation in Egypt During the Second Intermediate Period, C. 1800-1550 B.C., Museum Tusculanum Press 1997, p.212

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search