Amenhotep II

Amenhotep II
Amenophis II
Farao van die 18de Dinastie
Periode 1427–1401 of 1427–1397 v.C.
Voorganger Toetmoses III
Opvolger Toetmoses IV
Vader Toetmoses III
Oorlede 1401 of 1397 v.C.
Amenhotep II in Egiptiese hiërogliewe
Serech of Horusnaam
G5
E1
D40
G36
r
F9
F9
Nebty-naam
G16
wsrsf
F40
wsN28
D36
mR19t
O49
Goue Horus-naam
G8
G5V15
t
D40
m
S42
Praenomen of troonnaam
M23
t
L2
t
ra
O29
L1
THREE
Nomen of geboortenaam
G39N5
 
imn
n
R4
t p
S38O28
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Amenhotep II (ook soms gelees as Amenophis, "Amoen is Tevrede") was die sewende farao van Antieke Egipte se 5de Dinastie. Hy het ’n groot koninkryk van sy pa, Toetmoses III, geërf en het dit behou deur middel van ’n paar militêre veldtogte in Sirië. Hy het egter minder as sy pa oorlog gemaak en gedurende sy bewind is die vyandelikheid gestaak tussen Egipte en Mitanni, die twee groot moondhede wat meegeding het om mag in Sirië. Hy het van 1427 tot 1401 v.C. regeer.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search