Amerigo Vespucci

Amerigo Vespucci
Gebore9 Maart 1454
Florence, Republiek van Florence (tans Italië)
Sterf22 Februarie 1512
Sevilla, Kroon van Kastilië, (tans Spanje)
NasionaliteitItalië
BeroepHandelaar, ontdekkingsreisiger, kartograaf
Bekend virtoon dat die Nuwe Wêreld nie is Asië nie, maar 'n voorheen onbekende vierde kontinent.
Handtekening
Amerigo Vespucci
Amerigo Vespucci
Amerigo Vespucci
Amerigo Vespucci by die Palazzo dei Vesacci
Geboortehuis van Amerigo Vespucci in Florence.
Standbeeld in die Uffizi, Firenze.

Amerigo Vespucci (* Florence, 9 Maart 1454 – † Sevilla, 22 Februarie 1512) was 'n Florentynse ontdekkingsreisiger wat in Spaanse en Portugese diens dele van die Nuwe Wêreld (die Amerikas) verken het. Die Amerikas is vervolgens glo na hom vernoem, alhoewel dit egter nie algemeen aanvaar word nie. Amerigo lyk wat op America en het daarom die verbinding van die name moontlik gemaak.

Martin Waldseemüller se kaart van 1513 het die naam van America (aangegee op sy kaart van 1507) na Terra incognita verander en het die verwysings aan Verspucci laat verval.[1]

  1. Sien hiervoor Rodney Broome, The True Story of How America Got Its name, MJF Books, New York, 2001

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search