Amplitude

Die amplitude van 'n veranderlike is die meting van die verandering oor 'n sekere tydperk of tussenpose. Daar is verskillende tipes amplitudes - waarvan almal funksies is van die ekstreme waardes van die veranderlike - waarvan 'n paar hier onder verduidelik word.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search