Amyrteus

Amyrteus
Amyrtaios, Amenirdisoe
Farao van die 28ste Dinastie
Periode 404 tot Oktober 399 v.C.
Voorganger Darius II
Opvolger Nepherites I
Gebore Oktober 399 v.C.
Amyrteus in Egiptiese hiërogliewe
Nomen of geboortenaam
G39N5
 
imn
n
iA2D4
D37
O34
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Amyrteus (ook Amyrtaios en Amenirdisoe) van Saïs was die enigste farao van die 28ste Dinastie van Antieke Egipte wat vermoedelik familie was van die koninklike familie van die 26ste Dinastie. Hy het die eerste Persiese besetting geëindig en van 404 tot 399 v.C. regeer.

Amyrteus was waarskynlik die kleinseun van die Amyrteus van Saïs wat saam met die Libiese hoofman Inarus (wat self ’n kleinseun van Psamtik III was), ’n rebellie gevoer het teen die satrap van Artaxerxes I.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search