Antalya

Antalya

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Turkye Turkye
 Streek Middellands
 Provinsie Antalya
 Koördinate 36°54′N 30°41′O / 36.900°N 30.683°O / 36.900; 30.683
 Stigting 158 v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 417 vk km
 Hoogte bo seevlak 30 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2014) 1 203 994
 - Bevolkingsdigtheid 478/vk km
 - Aire urbaine 2 222 562
 Tydsone UTC +2 (OET)
 - Somertyd UTC +3 (OEST)
 Burgemeester (2008–2014) Menderes Türel (AKP)
 Amptelike webwerf antalya.bel.tr

Antalya is ’n stad in Turkye aan die Middellandse See en die hoofstad van die Antalya-privinsie. Dit is geleë op rotse en omring deur berge. Ontwikkeling en beleggings waarmee in die 1970's begin is, het die stad in ’n toeriste-oord omskep.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search