Arcadius

Arcadius
Keiser van die Bisantynse Ryk
Borsbeeld van Arcadius (Istanboelse Argeologiese Museum).
Borsbeeld van Arcadius (Istanboelse Argeologiese Museum).
Bewind Januarie 383 – 395 (Augustus onder sy pa, Theodosius I);
395 – 1 Mei 408 (keiser van die ooste, saam met sy broer Honorius as keiser van die weste)
Volle naam Flavius Arcadius Augustus
Dinastie Theodosius
Gebore 377/8 n.C.
Oorlede 1 Mei 408 n.C.
Voorganger Theodosius I
Opvolger Theodosius II
Eggenote Aelia Eudoxia
Kinders Theodosius II
Pulcheria
Arcadiaen
Marina
Vader Theodosius I
Moeder Aelia Flaccilla

Arcadius (Latyn: Flavius Arcadius Augustus, Grieks: Ἀρκάδιος; 377/8 – 1 Mei 408) was die Bisantynse keiser van 395 tot met sy dood in 408. Hy was die oudste seun van Theodosius I en sy eerste vrou, Aelia Flaccilla, en die broer van die westerse keiser Honorius. Hy was ’n swak leier en sy bewind is oorheers deur ’n rits magtige ministers en sy vrou, Aelia Eudoxia.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search