Armoede

Armoede
'n Jong seun in 'n krotbuurt langs 'n stortterrein in Jakarta, Indonesië, wys sy vonds.

Armoede is die status waarin 'n individu(e) verkeer wanneer die persoon of persone nie hul eie, sowel as die mense wat afhanklik van hulle is, se basiese ekonomiese behoeftes kan bevredig nie. Die mense sukkel dus om te oorleef in 'n moderne samelewing. Gevolglik kan daar nie 'n voldoende lewenstandaard gehandhaaf word nie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search