Asiatiese Suid-Afrikaners

Asiatiese Suid-Afrikane
Navinathem PillayHashim AmlaPravin GordhanEbrahim Patel
Navi Pillay · Hashim Amla · Pravin Gordhan · Ebrahim Patel
Totale bevolking: 1 274 867 (2011; geskat)[1]
2,5% van Suid-Afrika se bevolking
Belangrike bevolkings  in: Suid-Afrika
Hoofsaaklik: Durban, Pietermaritzburg, Johannesburg, Kaapstad
Taal: Engels, Afrikaans, Hindoestaans, Tamil, Telugu, Gujarati, Bengaals, Marathi
Geloofsoortuiging: Boeddhiste, Christene, Hindoes en Moslems
Verwante etniese groepe: Asiate, Desi en Britse Asiate
Verspreiding van Asiatiese Suid-Afrikaners in Suid-Afrika:
██ 0–20% ██ 20–40% ██ 40–60% ██ 60–80% ██ 80–100%
Bevolkingsdigtheid van Asiatiese Suid-Afrikaners in Suid-Afrika:
██ <1 /km² ██ 1–3 /km² ██ 3–10 /km² ██ 10–30 /km² ██ 30–100 /km² ██ 100–300 /km² ██ 300–1000 /km² ██ 1000–3000 /km² ██ >3000 /km²

Asiatiese Suid-Afrikaners bevat die mense en volke van Asiatiese afkoms wat tans in Suid-Afrika woon. Dit verwys hoofsaaklik na Asiatiese Indiërs maar dit is moontlik dat die term ook na die groeiende Chinese bevolking of die klein Iranse-gemeenskap van Suid-Afrika verwys.

  1. "Statistical Release P0302: Mid-year population estimates, 2011" (PDF) (in Engels). Statistics South Africa. 27 Julie 2011. p. 3. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 18 Januarie 2020. Besoek op 1 Augustus 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search