Asterales

Asterales
'n Sonneblom (Helianthus annuus)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Asterales

Families

Die Asterales is 'n orde van blomdraende plante wat die groot familie Asteraceae (sonneblomme, madeliefies, distels, ens.) asook ander verwante families insluit.

Spesies van hierdie orde kom wêreldwyd voor, insluitende woestyne en ysbedekte gebiede. Die meeste is kruidagtige spesies, hoewel 'n klein aantal bome (soos die Lobelia deckenii en Dendrosenecio) en struike ook teenwoordig is. Dit blyk dat alle Asterales uit 'n gemeenskaplike voorouer ontwikkel het en hulle deel sekere morfologiese en biochemiese eienskappe.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search