Athol Trollip

Athol Trollip
Athol Trollip
Athol Trollip in 2009

Provinsiale voorsitter van ActionSA in die Oos-Kaap
Ampsbekleër
Termynaanvang
9 Februarie 2022
Leier Herman Mashaba
Voorafgegaan deur nuwe pos

Burgemeester van die Nelson Mandelabaai Metro
Ampstermyn
18 Augustus 2016 – 27 Augustus 2018
Voorafgegaan deur Danny Jordaan
Opgevolg deur Mongameli Bobani

Federale Voorsitter van die Demokratiese Alliansie
Ampstermyn
10 Mei 2015 – 23 Oktober 2019
Voorafgegaan deur Wilmot James

Ampstermyn
5 Junie 2013 – 18 Augustus 2016

Persoonlike besonderhede
Gebore 12 Maart 1964 (1964-03-12)
Bedford, Oos-Kaap
Politieke party Progressiewe Federale Party (1980-1989)
Demokratiese Alliansie (1995-2020)
ActionSA (Feb 2022 -)
Eggenoot/-note Angela Trollip
Kind(ers) 2

Roland Athol Price Trollip (gebore 12 Maart 1964) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en sedert Februarie 2022 'n lid van ActionSA. Hy was etlike jare lank 'n lid en leier van die Demokratiese Alliansie en was vanaf 18 Augustus 2016 tot 27 Augustus 2018 burgemeester van die Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit in die Oos-Kaap.[1]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named maroela

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search