Aubrey de Grey

Aubrey de Grey in 2008.

Aubrey de Gray (gebore 20 April 1963 in Londen) is 'n Britse biomediese gerontoloog en bioinformatikus by die departement van genetika aan die Universiteit van Cambridge.

Hy is daartoe verbind om die ontwikkeling van 'n kuur vir veroudering te versnel, 'n mediese doelwit wat hy 'gemanipuleerde weglaatbare veroudering' noem, waar 'veroudering' beteken 'die biologiese agteruitgang as gevolg van ouderdom'. Om ’n kuur vir verouderingsimptome te verkry, fokus hy op sewe areas van die biologiese verouderingsproses wat hy medies wil behandel. In onlangse jare is hy mee onderhoude deur die BBC, The New York Times, die tydskrif Fortune, CNN en PBS gevoer.

Volgens De Gray is die eerste mense reeds gebore wat 'n duisend jaar gaan leef.[1][2]

  1. Nu.nl, ‘Mensen kunnen duizend jaar oud worden’, 8 Julie 2011. Geargiveerd op 4 Maart 2016.
  2. NPO Wetenschap, Onsterfelijkheid is maar een bijeffect - Aubrey de Grey wil mensen gezond houden, tot in eeuwigheid, door Elmar Veerman, 11 Oktober 2011

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search