Balaklawa

Verskillende maniere vir die dra van 'n balaklawa.

'n Balaklawa, ook bekend as 'n balaklawahelm of skimasker, is 'n vorm van hoofbedekking wat ontwerp is om die grootse deel van die gesig en kop te bedek. Afhangende van die styl en hoe dit gedra word, kan net die oë, mond en neus, of net die voorkant van die gesig onbeskermd wees. Weergawes met 'n volle opening kan in 'n hoed opgerol word om die kroon van die kop te bedek, of platgeslaan word vir 'n kraag om die nek.

'n Rib-gebreide drie-gat balaklawa

Die naam kom van hul gebruik tydens die Slag van Balaclava gedurende die Krimoorlog, met verwysing na die dorp naby Sewastopol in die Krim,[1] toe die Britse troepe daar gebreide hoofbedekkings gedra het om warm te bly.[2]

Colin Skinner tydens 'n sneeustorm in Noord-Dakota in 2009
Gebruike
  1. Games, Alex (2007). Balderdash & piffle : one sandwich short of a dog's dinner. London: BBC. ISBN 978-1-84607-235-2.
  2. Hartston, William. "Top 10 facts about the Crimean War" (in Engels). Express Newspaper. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Februarie 2020. Besoek op 31 Augustus 2018.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search