Bandjielose rok

'n Japannese bruid geklee in 'n bandjielose rok, 2010

'n Bandjielose rok of top is 'n kledingstuk wat rondom die boonste deel van die liggaam sit, sonder skouerbande of enige ander sigbare manier van ondersteuning. Dit word gewoonlik ondersteun deur 'n interne korset en/of brasserie, met die noupassendheid van die lyfie wat voorkom dat die rok uit posisie gly.[1]

  1. Martin, Richard (1996). Bare witness. New York: Metropolitan Museum of Art. p. 6. ISBN 9780870998027.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search