Bangui

Bangui

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Sentraal-Afrikaanse Republiek Sentraal-Afrikaanse
Republiek
 Koördinate 4°22′S 18°35′O / 4.367°S 18.583°O / -4.367; 18.583
 Stigting 1889
 Oppervlakte:  
 - Totaal 67 vk km
 Hoogte bo seevlak 369 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 734 350
 - Bevolkingsdigtheid 11 000/vk km
 Tydsone UTC+1 (WAT)
 Burgemeester Émile Gros
Raymond Nakombo
Kaart van Bangui

Bangui (Frans: [bɑ̃ɡi]; Sango: Bangî) is die hoofstad en grootste stad van die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) en dien as politieke, ekonomiese en kulturele sentrum van dié land. Dit beslaan 'n oppervlakte van 67 km² en het 'n bevolking van 734 350 in 2012 gehad. Die stad is net noordwes van die grens tot die Demokratiese Republiek van die Kongo langs die Ubangirivier geleë.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search