Barium

56 sesiumbariumlantaan
Sr

Ba

Ra
Algemeen
Naam, simbool, getal barium, Ba, 56
Chemiese reeks aardalkalimetale
Groep, periode, blok 2, 6, s
Voorkoms silwerig wit
Atoommassa 137.327 (7) g/mol
Elektronkonfigurasie [Xe] 6s2
Elektrone per skil 2, 8, 18, 18, 8, 2
Fisiese eienskappe
Toestand vastestof
Digtheid (naby k.t.) 3.51 g/cm³
Vloeistof digtheid teen s.p. 3.338 g/cm³
Smeltpunt 1000 K
(727 °C)
Kookpunt 2170 K
(1897 °C)
Smeltingswarmte 7.12 kJ/mol
Verdampingswarmte 140.3 kJ/mol
Warmtekapasiteit (25 °C) 28.07 J/(mol·K)
Dampdruk
P/Pa 1 10 100 1 k 10 k 100 k
teen T/K 911 1038 1185 1388 1686 2170
Atoomeienskappe
Kristalstruktuur kubies liggaamsgesentreerd
Ruimtegroep Im3m  nommer: 229
Strukturbericht-kode A2
Oksidasietoestande 2
(sterk basiese oksied)
Elektronegatiwiteit 0.89 (Skaal van Pauling)
Ionisasie-energieë 1ste: 502.9 kJ/mol
2de: 965.2 kJ/mol
3de: 3600 kJ/mol
Atoomradius 215 pm
Atoomradius (ber.) 253 pm
Kovalente radius 198 pm
Diverse
Magnetiese rangskikking paramagneties
Elektriese resistiwiteit (20 °C) 332 nΩ·m
Termiese geleidingsvermoë (300 K) 18.4 W/(m·K)
Termiese uitsetting (25 °C) 20.6 µm/(m·K)
Spoed van klank (dun staaf) (20 °C) 1620 m/s
Young se modulus 13 GPa
Skuifmodulus 4.9 GPa
Massamodulus 9.6 GPa
Mohs se hardheid 1.25
CAS-registernommer 7440-39-3
Vernaamste isotope
Isotope van Barium
iso NV halfleeftyd VM VE (MeV) VP
130Ba 0.106% Ba is stabiel met 74 neutrone
132Ba 0.101% Ba is stabiel met 76 neutrone
133Ba sin 10.51 j e 0.517 133Cs
134Ba 2.417% Ba is stabiel met 78 neutrone
135Ba 6.592% Ba is stabiel met 79 neutrone
136Ba 7.854% Ba is stabiel met 80 neutrone
137Ba 11.23% Ba is stabiel met 81 neutrone
138Ba 71.7% Ba is stabiel met 82 neutrone
Portaal Chemie

Barium is 'n chemiese element met die simbool Ba en atoomgetal van 56. Barium is 'n sagte silwerkleurige metaalagtige aardalkalimetaal. Dit word nooit in die suiwer vorm in die natuur aangetref nie vanweë die hoë reaktiwiteit daarvan in die aarde se atmosfeer. Die algemeenste mineraal van barium wat in die natuur voorkom is bariumsulfaat, BaSO4 (bariet) en bariumkarbonaat, BaCO3 (witeriet). Benitoïet is 'n seldsame edelgesteente wat barium bevat.

Barium in suiwer metaalvorm het min nywerheidsgebruike maar is in die verlede gebruik om suurstof in vakuumbuise vas te vang. Bariumverbindings verleen 'n groen kleur aan 'n vlam en is al in vuurwerke gebruik. Bariumsulfaat word vanweë sy hoë massa, onoplosbaarheid en ondeursigtigheid tot X-strale as kontrasmiddel tydens X-straaldiagnose van die menslike verteringstelsel gebruik. Dit word ook in olieboorvloeistowwe gebruik. Oplosbare bariumverbindings is giftig vanweë die vrystelling van die bariumioon wat voorheen as rottegif gebruik is. 'n Nuwer gebruik vir barium is as 'n noodsaaklike bestanddeel in "hoë temperatuur" supergeleiers.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search