Barry Hertzog

Barry Hertzog
Barry Hertzog

Ampstermyn
30 Junie 1924 – 5 September 1939
Monarg George V
Edward VIII
George VI
Goewerneur-generaal Alexander Cambridge
Graaf van Clarendon
Patrick Duncan
Voorafgegaan deur Jan Christian Smuts
Opgevolg deur Jan Christian Smuts

Minister van Buitelandse Sake
Ampstermyn
6 Junie 1927 – 5 September 1939
Opgevolg deur Jan Smuts

Minister van Justisie
Ampstermyn
31 Mei 1910 – 19 Desember 1912
Eerste minister Louis Botha
Opgevolg deur J.W. Sauer

Minister van Naturellesake
Ampstermyn
25 Junie 1912 – 19 Desember 1912
Eerste minister Louis Botha
Voorafgegaan deur H. Burton
Opgevolg deur J.W. Sauer

Persoonlike besonderhede
Gebore James Barry Munnik Hertzog
3 April 1866
Wellington, Kaapkolonie
Sterf 21 November 1942 (op 76)
Pretoria, Transvaal, Unie van Suid-Afrika
Politieke party Nasionale Party
Verenigde Party
Eggenoot/-note Wilhelmina Neethling
Kind(ers) 3
Religie Nederduitse Gereformeerde Kerk

James Barry Munnik Hertzog, (3 April 1866, Wellington – 21 November 1942, Pretoria) was 'n Suid-Afrikaanse staatsman en generaal.[1] Hy was ook bekend as J.B.M. Hertzog en generaal Hertzog. Hy is die Suid-Afrikaanse regeringshoof wat die langste gedien het, van 1924 tot 1939.[2][3] Hertzog het 'n belangrike rol in die politieke ontwikkeling van die Afrikaner gespeel en het hom beywer vir die opbou van die Afrikaner na oorlog en armoede.[2] Sy slagspreuk was "Suid Afrika Eerste" en hy was die grootste inspirasie vir die Voortrekkerbeweging.[2]

  1. J.B.M. Hertzog 2017. Britannica Academic. Geraadpleeg op 22 Mei 2017, van http://academic.eb.com.ez.sun.ac.za/levels/collegiate/article/JBM-Hertzog/40257
  2. 2,0 2,1 2,2 "Profiel: Generaal JBM Hertzog" (Webartikel). FAK. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2018. Besoek op 22 Mei 2017.
  3. "Zuma: Hertzog statue removed after exhaustive consultation process" (Webartikel). Mail & Guardian (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2018. Besoek op 22 Mei 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search