Baskiese Wikipedia

Baskiese Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Baskies
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 6 Desember 2001
Huidige status Aktief
URL eu.wikipedia.org

Die Baskiese Wikipedia (Euskarazko Wikipedia[1]) is die Baskiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 6 Desember 2001 begin,[2] alhoewel hulle tuisblad eers in November 2003 geskep is. Dit het tans ongeveer 437 800 artikels, en is die 33ste grootste Wikipedia.

  1. Idoia Etxeberria (24 April 2008). "Jakintza eta auzolana" (in Baskies). Berria. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Januarie 2014. Besoek op 10 Oktober 2009.
  2. en:Wikipedia:Multilingual monthly statistics (2001)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search