Basotho

Basotho

Koning Moshoeshoe, stigter van die Basotho-nasie, met sy ministers.
Totale bevolking: 5,3 miljoen (2001-skatting) tot 6 409 000[1])
Belangrike bevolkings  in: Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 3 544 404) (2001-sensus) tot 4 723 000

Vlag van Lesotho Lesotho 1 669 000[1]
Vlag van Botswana Botswana 11 000[1]
Flag of eSwatini Eswatini 6 000[1]

Taal: Suid-Sotho
Geloofsoortuiging: Tradisionele Afrika-godsdiens, Christendom
Verwante etniese groepe: Noord-Sotho's, Tswanas.

Die Suid-Sotho-nasie of Basoeto's (Sotho: Basotho) is 'n etniese groep wat reeds sedert ongeveer die 15de eeu in Suider-Afrika leef.

'n Basotho-vrou dra die tradisionele Basotho-hoed

In die 19de eeu word die leefruimte van die Suid-Sotho deur die Zoeloes sowel as die Afrikanerboere bedreig. Koning Moshoeshoe probeer om hierdie bedreiging met Britse steun te weerstaan. Basoetoland word in 1868 'n Britse protektoraat.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "The Sotho people group are reported in 5 countries" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Junie 2019. Besoek op 26 Desember 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search