Bayreuth

Bayreuth
Bayreuth se markplein
Bayreuth se markplein
Wapen van Bayreuth
Wapen
Bayreuth is in Duitsland
Bayreuth
Bayreuth
Koördinate: 49°56′53″N 11°34′42″O / 49.94806°N 11.57833°O / 49.94806; 11.57833Koördinate: 49°56′53″N 11°34′42″O / 49.94806°N 11.57833°O / 49.94806; 11.57833
LandVlag van Duitsland Duitsland
DeelstaatBeiere
Regering
 • BurgemeesterBrigitte Merk-Erbe
Oppervlak
 • Totaal66,92 km2 (25,84 vk. myl)
Hoogte
bo seespieël
340 m (1 120 ft)
Bevolking
 • Totaal72 935
 • Digtheid1 090/km2 (2 800/vk. myl)
Webwerfwww.bayreuth.de

Bayreuth is 'n stad in noordelike Beiere, Duitsland, aan die Rooi-Main-rivier in 'n vallei tussen die Frankiese Alb en die Fichtelgebergte. Dit is die hoofstad van Bo-Franken en het in 2008 'n bevolking van 73 048 gehad. Die stad is bekend vir sy gereelde fees van musiek deur Richard Wagner.[2]

  1. (de) Beiere se Departement vir Statistiek en Dataverwerking – Beskrywing van Bevolkinstand op 31 Desember 2008
  2. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search