Beeldhouer (sterrebeeld)

Beeldhouer
Latynse naam Sculptor
Genitief Sculptoris
Afkorting Scl
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 0h
Deklinasie -30º
Grootte 475 vk. grade (36ste)
Kwadrant SQ1
Besonderhede
Hoofsterre 4
Helderste ster Alpha Sculptoris
Naaste ster Gliese 1
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 6
Messier-voorwerpe 0
Bayer-/Flamsteed-sterre 18
Aangrensende sterrebeelde
Walvis, Waterdraer, Suidelike Vis, Kraanvoël, Feniks, Oond
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die Beeldhouer (Latyn: Sculptor) is ’n klein, dowwe sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit is in die 18de eeu deur Nicolas-Louis de Lacaille geskep. Hy het dit aanvanklik die Beeldhouer se Ateljee (Apparatus Sculptoris) genoem, maar dit is later verkort.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search