Beleg van Mafeking

Beleg van Mafeking
Deel van Tweede Vryheidsoorlog

Britse troepe wat 'n aanval van Boerekommando's by Mafeking verdedig.
Datum 13 Oktober 1899 - 17 Mei 1900
Ligging Mafeking (nou Mahikeng), Suid-Afrika
Resultaat Britse oorwinning
Strydende partye
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Zuid-Afrikaansche Republiek (Transvaal)
Bevelvoerders
Vlag van Verenigde Koninkryk Robert Baden-Powell
Vlag van Verenigde Koninkryk Kolonel B T Mahon
Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Generaal Piet Cronje
Vlag van Zuid-Afrikaansche Republiek Generaal J. P. Snyman
Sterkte
1 500 8 000
Ongevalle
212 dood
600 gewond
2 000

Die beleg van Mafeking was 'n bekende beleg tydens die Tweede Vryheidsoorlog. Dit het plaasgevind by die dorp Mafeking (nou Mahikeng) in Suid-Afrika oor 'n tydperk van 217 dae, vanaf 13 Oktober 1899 tot 17 Mei 1900. Die beleg van Mafeking was 'n groot oorwinning vir die Britte en Robert Baden-Powell is as Britse nasionale held vereer.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search