Belfast, Mpumalanga

Belfast

Emakhazeni
Twee monumente ter nagedagtenis van die Slag van Bergendal op die plaas Berg-en-Dal
Twee monumente ter nagedagtenis van die Slag van Bergendal op die plaas Berg-en-Dal
Belfast is in Mpumalanga
Belfast
Belfast
 Belfast se ligging in Mpumalanga
Koördinate: 25°41′S 30°1′O / 25.683°S 30.017°O / -25.683; 30.017
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieMpumalanga
DistrikNkangala
MunisipaliteitEmakhazeni
Stigting1890
Oppervlak
 • Totaal35,82 km2 (13,83 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal4 466
 • Digtheid125/km2 (320/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense52.6%
 • Indiërs/Asiërs2.6%
 • Bruin mense4.4%
 • Swart mense39.9%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Afrikaans 57.1%
 • Zoeloe 12.3%
 • Swazi 7.6%
 • Engels 6.9%
 • Ander 16.0%
Poskode (strate)
1100
Poskode (posbusse)
1100
Skakelkode013

Belfast (nuwe naam: Emakhazeni) is 'n dorp in Mpumalanga, Suid-Afrika.[2] Die dorp is ook bekend as een van die koudste nedersettings in Suid-Afrika omrede dit op 2 025 m bo seevlak op die Drakensbergse platorand geleë is. Belfast dien sedert 2010 as administratiewe setel vir die Emakhazeni Plaaslike Munisipaliteit. Die amptelike dorpsnaam is eweneens gewysig tot eMakhazeni.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Belfast". Sensus 2011.
  2. "Drakensberg Tourism: Belfast". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Januarie 2011. Besoek op 12 Junie 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search