Belgiese Rugbyfederasie | |
---|---|
Kenteken van die Belgiese Rugbyfederasie
| |
Franse naam | Fédération Belge de Rugby |
Afkorting | FBRB |
Duitse naam | Belgischer Rugby-Verband |
Nederlandse naam | Belgische Rugby Bond |
Land | België |
Sportsoorte | Rugby, Sewesrugby |
Stigting | 1931 |
Lid van | Wêreldrugby |
Aangesluit in | 1998 |
Vastelandse beheerliggaam | Rugby Europa |
President | Michael Coric |
Setel | Nelson Mandela-stadion, Brussel, België |
Amptelike tale | Duits, Frans, Nederlands |
Amptelike webwerf | rugby.be |
Die Belgiese Rugbyfederasie (Duits: Belgischer Rugby-Verband; Frans: Fédération Belge de Rugby, “FBRB”; Nederlands: Belgische Rugby Bond) is die bestuursliggaam wat rugby en sewesrugby in België beheer. Die beheerliggaam is in 1931 gestig en by die Nelson Mandela-stadion in Brussel gesetel. Sedert 1998 verteenwoordig dit België by Wêreldrugby en sedert 1934 ook by Rugby Europa (“RE”).
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search