Ben Gurion Internasionale Lughawe

Ben Gurion-lughawe
Hebreeus:נְמַל הַתְּעוּפָה בֵּן גּוּרְיוֹן
IATA: TLVICAO: LLBG
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Operateur Israelse Lughawe-owerheid
Bedien Israel
Ligging Sentrale Distrik, Israel
Spil vir
  • El Al
  • Arkia Airlines
  • Israir Airlines
  • CAL Cargo Air Lines
Hoogte bo seevlak 134 vt / 41 m
Webtuiste http://www.iaa.gov.il/Rashat/en-US/Airports/BenGurion/
Landkaart
TLV is in Israel
TLV
TLV
Ligging in Israel
Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
03/21 2772 9094 Teer
08/26 4062 13 329 Teer
12/30 3112 10 210 Teer
Statistieke (2022)
Totale passasiers 20 008 532
Internasionale passasiers 19 221 007
Binnelandse passasiers 787 525
Lugbewegings 143 884
Bronne: Lugvaartinligtingspublikasie, Burgerlugvaartowerheid van Israel.[1][2]

Ben Gurion Internasionale Lughawe (IATA: TLV, ICAO: LLBG) is die internasionale lughawe van Israel. Dit is plaaslik ook onder sy Hebreeuse afkorting Natbag (Hebreeus: נתב"ג) bekend. Dit is een van twee lughawens wat in die Tel Aviv Metropolitaanse gebied geleë was, die ander is die voormalige Sde Dov-lughawe, wat sedert Julie 2019 nie meer in gebruik is nie, weens eiendomsontwikkeling aan die kus. Hierna is die Ramon-lughawe in Eilat in die verre suide van Israel geopen.

Beeldhouwerk van David Ben-Gurion by die lughawe na hom genoem
  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named AIP
  2. "IAA Periodic Activity Reports for Ben Gurion Airport". IAA Website. Israel Airports Authority. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 12 Januarie 2019. Besoek op 9 Januarie 2023.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search