Beowulf

Die eerste bladsy van die oorspronklike Beowulf-manuskrip.

Beowulf is 'n epiese gedig met 3 182 strofes wat êrens in die 7de tot die 10de eeu in oud-Engels geskryf is. Beowulf is die held van die gedig, afkomstig van 'n Germaanse volk in die suide van Swede genaamd die Gaute. In die gedig reis Beowulf na Denemarke en help hul koning, Hroogar van die Scydings, om die boosagtige monster Grendel te verslaan.[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search