Bermudaanse Krieketraad

Bermudaanse Krieketraad
Kenteken van die Bermudaanse Krieketraad
Kenteken van die Bermudaanse Krieketraad
Engelse naam Bermuda Cricket Board
Afkorting BCB
Land Vlag van Bermuda Bermuda
Sportsoort Krieket
Stigting 1948
Lid van Internasionale Krieketraad
Aangesluit in 1966
Vastelandse beheerliggaam IKR Amerikas
President Arnold Manders
Setel Hamilton, Bermuda
Amptelike taal Engels
Amptelike webwerf cricketbermuda.com

Die Bermudaanse Krieketraad (Engels: Bermuda Cricket Board, afgekort “BCB”), tot in 2003 bekend as die Bermudaanse Krieketbeheerraad (Bermuda Cricket Board of Control, “BCBC”), is die bestuursliggaam wat krieket in die Britse oorsese gebied Bermuda beheer. Die beheerliggaam is in 1948 gestig en in Hamilton gesetel. Sedert 1966 verteenwoordig dit Bermuda by die Internasionale Krieketraad (IKR) as ’n assosiaatlid en ook by die IKR Amerikas (ICC Americas).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search