Beta Volantis

Beta Volantis
Die ligging van Beta Volantis (in die rooi sirkel).
Die ligging van Beta Volantis (in die rooi sirkel).
Sterrebeeld Vlieënde Vis
Spektraaltipe K2 III[1]
Soort Reusester
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 08h 25m 44.19472s[2]
Deklinasie -66° 08′ 12.8050″[2]
Skynmagnitude (m) 3,75[3]
Absolute magnitude (M) 1,18[4]
B-V-kleurindeks  +1,13[3]
Besonderhede
Massa (M) 1,62±0,20[5]
Ligsterkte (L) 41±3[5]
Temperatuur (K) 4 546[5]
Metaalinhoud [Fe/H] -0,01[6]
Ander name
CD-65°648, GJ 3499, HD 71878, HIP 41312, HR 3347, SAO 250228[7]
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Beta Volantis, of β Vol, is die helderste ster in die suidelike sterrebeeld Vlieënde Vis (Volans). Dit het ’n skynbare magnitude van 3,75[3] en kan dus met die blote oog gesien word. Volgens parallaksmetings is dit sowat 107,5 ligjare van die Son af; dit beweeg weg teen ’n radiale snelheid van 27 km/s.[8]

Dit is ’n oranje enkelster[9] met ’n sterreklassifikasie van K2 III,[1] wat aandui dit is ’n geëvolueerde K-tipe reusester. Dit is ’n rooiklontster,[10] wat beteken dit lê op die horisontale tak en verbrand helium in sy kern. Beta Volantis se massa is sowat 1,6 keer dié van die Son,[5] maar sy ligsterkte is 41 keer die Son s’n. Die effektiewe temperatuur van sy vergrote fotosfeer is 4 546 K.[5]

  1. 1,0 1,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Gray2003
  2. 2,0 2,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named aaa474_2_653
  3. 3,0 3,1 3,2 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Cousins1977
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Anderson2012
  5. 5,0 5,1 5,2 5,3 5,4 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Stello2008
  6. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Heiter2015
  7. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named SIMBAD
  8. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Gontcharov2006
  9. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Eggleton2008
  10. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Paczynski1999

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search