Binnesee

Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.

'n Binnesee is ’n vlak see in die sentrale deel van ’n kontinent tydens tydperke van hoë seevlakke. In moderne tye is die seevlak laag en is daar min binneseë – die grootste hiervan is die Kaspiese See. Ander moderne voorbeelde sluit in die Persiese Golf en die Suid-Chinese See.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search