’n Binnesee is ’n vlak see in die sentrale deel van ’n kontinent tydens tydperke van hoë seevlakke. In moderne tye is die seevlak laag en is daar min binneseë – die grootste hiervan is die Kaspiese See. Ander moderne voorbeelde sluit in die Persiese Golf en die Suid-Chinese See.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search