Bob Denard

Robert ("Bob") Denard (Grayan-et-l'Hôpital, 7 April 1929 - Parys, 13 Oktober 2007) was 'n bekende Franse huursoldaat wat betrokke was by talle Afrika-konflikte en vier staatsgrepe in die Comore-eilande uitgevoer het. Vir die skrywer skrywer Frederick Forsyth was Denard die groot bron van inspirasie tydens die skryf van die besverkoper The Dogs of War.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search