Bongani Bongo

Bongani Bongo

Minister van Staatsveiligheid
Ampstermyn
17 Oktober 2017 – 28 Februarie 2018
President Jacob Zuma
Voorafgegaan deur David Mahlobo
Opgevolg deur Dipuo Letsatsi-Duba

Voorsitter: Portefeuljekomitee oor Binnelandse Sake
Ampsbekleër
Termynaanvang
2 Julie 2019

Lid van die Nasionale Vergadering
Ampsbekleër
Termynaanvang
6 Mei 2009

Persoonlike besonderhede
Gebore Bongani Thomas Bongo
29 Junie 1978 (1978-06-29)
Dennilton, Transvaal
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrikaner
Politieke party African National Congress
Kiesafdeling Emakhazeni
Alma mater Universiteit van Limpopo

Bongani Thomas Bongo (gebore 29 Junie 1978) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress (ANC). Hy is 'n voormalige minister van staatsveiligheid, 'n posisie waarin hy op 17 Oktober 2017 deur president Jacob Zuma aangestel is totdat hy op 28 Februarie 2018 uit die pos onthef is. As minister van staatsveiligheid, was Bongo verantwoordelik vir die staatsveiligheidsagentskap. Hy word in 2019 van korrupsie aangekla.[1]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named bloomberg

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search