Bontpaling

Bontpaling
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Actinopterygii
Orde: Anguilliformes
Familie: Muraenidae
Genus: Echidna
Spesie:
E. nebulosa
Binomiale naam
Echidna nebulosa
(J. N. Ahl, 1789)

Die Bontpaling (Echidna nebulosa) is 'n vis wat slegs aan die ooskus van Suid-Afrika en Mosambiek voorkom. Die paling is wit tot roomgeel met donker, ronde vlekke op die liggaam. Dit kan tot 70 cm lank word. Kom voor in riwwe of seegrasbeddings. In Engels staan die vis bekend as Floral moray.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search