Bors

Hierdie artikel gaan oor die toraks. Vir ’n artikel oor die kliere by primate, sien Borste.
Bors
Inligting en eksterne bronne
Die bors is no. 2 op dié skets. Die abdomen is no. 3.
Die bors is no. 2 op dié skets. Die abdomen is no. 3.
’n X-straalplaat van ’n menslike bors.
’n X-straalplaat van ’n menslike bors.
Inligting
Latyn thorax
Grieks θώραξ
Aangeheg Ribbekas
Werwelkolom
Werking Bevat en beskerm organe soos die hart en longe, sowel as spiere, ribbes en verskeie ander interne strukture
Eksterne bronne
MeSH D013909
FMA 9576

Die bors of toraks (laasgenoemde van die Griekse θώραξ thorax, "borsplaat, borsharnas, borsstuk")[1] is ’n deel van die anatomie van mense en verskeie ander diere. Dit is tussen die nek en abdomen geleë.[2] Die bors sluit die borsholte en borswand in. Dit bevat organe soos die hart, longe en timusklier, sowel as spiere en verskeie ander interne strukture. Baie siektes tas die bors aan, waarvan borspyn een van die bekendste simptome is.

  1. θώραξ, Henry George Liddell, Robert Scott, A Greek-English Lexicon, on Perseus Digital Library
  2. thorax by Dorland's Medical Dictionary

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search