Boston Teeparty | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van die Amerikaanse Rewolusie | |||||||
Tee word in die see gestort | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Amerikaanse kolonies Boston-kolonie |
Britse regering | ||||||
Aanvoerders | |||||||
Samuel Adams "Sons of Liberty" |
Oos-Indiese Kompanjie Engeland |
Die Boston Teeparty was 'n betoging op 16 Desember 1773 teen die Britte se destydse belasting op tee. Amerikaanse patriotte het vragte tee van Britse skepe in die Bostonhawe gestort. Dit is een van die aksies wat aanleiding gegee het tot die Amerikaanse Rewolusionêre Oorlog.[1]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search