Braunau am Inn

Braunau am Inn

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Oostenryk Oostenryk
 Deelstaat Opper-Oostenryk
 Koördinate 48°15′N 13°02′O / 48.250°N 13.033°O / 48.250; 13.033
 Stigting 788 (Eerste verwysing)
 Oppervlakte:  
 - Totaal 24,85 vk km
 Hoogte bo seevlak 352 m
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Januarie 2012) 16 217
 - Bevolkingsdigtheid 652,6/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Johannes Waidbacher (ÖVP)
 Amptelike Webwerf Stadt Braunau am Inn

Braunau am Inn is 'n stad in die Oostenrykse deelstaat Opper-Oostenryk met 'n bevolking van sowat 16 000 (2012). Braunau am Inn lê op die regteroewer van die Innrivier, wat die grens met die Duitse deelstaat Beiere vorm. Die stad is bekend as die geboorteplek van Adolf Hitler.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search