Brits-Betsjoeanaland

Hierdie artikel handel oor die Britse kroonkolonie in die huidige Suid-Afrika. Vir die protektoraat in die huidige Botswana, sien Betsjoeanaland.
British Bechuanaland
Brits-Betsjoeanaland

1885–1895

Flag of Bechuanaland
Vlag

Volkslied: God Save the King/Queen
Ligging of Bechuanaland
Ligging of Bechuanaland
Brits-Betsjoeanaland in 1887
Hoofstad Vryburg
26°57′S 24°45′O / 26.950°S 24.750°O / -26.950; 24.750
Taal/Tale Engels
Regering Monargie
Monarg
 - 1885–1895 Victoria
Historiese tydperk Wedloop om Afrika
 - Kroonkolonie gestig 1 Maart 1885
 - Ingelyf by die Kaapkolonie 16 November 1895
Oppervlakte
 - 1885–1895 133 190 km2
51 425 sq mi
Bevolking
 - 1885–1895 skatting 84 210 
     Digtheid 0,6 /km² 
1,6 /sq mi

Brits-Betsjoeanaland (Engels: British Bechuanaland) was 'n kortstondige kroonkolonie van die Verenigde Koninkryk wat in Suider-Afrika bestaan het vanaf sy stigting op 1 September 1885 tot en met die anneksasie na die naburige Kaapkolonie op 16 November 1895.[1] Brits-Betsjoeanaland het 'n oppervlakte van 51 424 myl² (133 190 km²) en 'n bevolking van 84 210 gehad.[2] Vandag vorm die streek deel van Suid-Afrika.

  1. Ben Cahoon. "South Africa" (in Engels). Worldstatesmen.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 November 2019. Besoek op 2 Julie 2015.
  2. (en) [1] Geargiveer 17 Mei 2012 op Wayback Machine

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search