Britse Indiese Oseaangebied

British Indian Ocean Territory
Britse Indiese Oseaangebied
Vlag van die Britse Indiese Oseaangebied Wapen van die Britse Indiese Oseaangebied
Vlag Wapen
Nasionale leuse: In tutela nostra Limuria
(Latyns vir: "Limuria is in ons beheer")
Volkslied: God Save the Queen
Ligging van die Britse Indiese Oseaangebied
Hoofstad Diego Garcia

7°18′S 72°24′O / 7.300°S 72.400°O / -7.300; 72.400

Grootste stad Diego Garcia
Amptelike tale Engels
Regering

Monarg
• Kommissaris
• Administrator
• Verantwoordelike
Britse minister
Parlementêre demokrasie binne
’n grondwetlike monargie
Elizabeth II
Peter Hayes[1]
Tom Moody[1]

Mark Simmonds
Onafhanklikheid

1965
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
54 400 km2  
21 004 myl2
99,89
Bevolking
 - -skatting
 - Digtheid
 
3 000[2] (-)
58,3 / km2
160,0 / myl2
Geldeenheid Amerikaanse dollar (de facto)[3][4]
Pond sterling (de jure)[2][5][6] (USD/GBP)
Tydsone
 - Somertyd
(UTC+4)
nie toegepas nie (UTC+4)
Internet-TLD .io
Skakelkode +246

Die Britse Indiese Oseaangebied (Engels: British Indian Ocean Territory / BIOT) is 'n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk geleë in die Indiese Oseaan, halfpad tussen Afrika en Indonesië, suid van die Maledive. Die gebied bestaan uit die 7 atolle van die Chagos-argipel (Hindi: फेहंद्वीप / Phehandweep, Tamil: பேகான தீவுகள் / Paeikaana Theevukal, Dhivehi: ފޭހަންދީބު / Feyhandheebu) met meer as 1000 individuele eilande met 'n oppervlakte van 60 km².[4] Die gebied word van Mauritius en die Seychelle geëis.

Die grootste eiland is Diego Garcia met 'n oppervlakte van 44 km², die ligging van 'n gesamentlike militêre fasiliteit van die Verenigde Koninkryk en die Verenigde State. Ná die uitsetting van die inheemse bevolking (Chagossians) in die 1960's is die enigste inwoners Amerikaanse en Britse militêre personeel en gepaardgaande kontrakteurs, wat gesamentlik ongeveer 4 000 mense omvat (2004).[4]

  1. 1,0 1,1 (en) British Indian Ocean Territory (British Overseas Territory) Geargiveer 13 Oktober 2013 op Wayback Machine, Foreign and Commonwealth Office. Besoek op 21 Augustus 2014.
  2. 2,0 2,1 "About Us" (in Engels). BIOT Post Office. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Oktober 2019. Besoek op 21 Augustus 2014.
  3. "FCO country profile" (in Engels). 10 Junie 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Februarie 2013. Besoek op 21 Augustus 2014.
  4. 4,0 4,1 4,2 "British Indian Ocean Territory". World Factbook (in Engels). Central Intelligence Agency. 27 Maart 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 April 2020. Besoek op 21 Augustus 2014.
  5. (en) "British Indian Ocean Territory Currency". GreenwichMeantime.com. Besoek op 21 Augustus 2014.
  6. Pobjoy Mint Ltd (17 Mei 2009). "Launch of First Commemorative British Indian Ocean Territory Coin" (in Engels). coinnews.net. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 21 Augustus 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search