Bruindwerg

’n Bruindwerg is kleiner as die kleinste sterre, maar groter as die grootste gasplanete – met ’n massa van sowat 13 tot 80 keer dié van Jupiter (MJ).[1][2]

  1. Boss, Alan (3 April 2001). "Are They Planets or What?". Carnegie Institution of Washington. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 September 2006. Besoek op 8 Junie 2006.
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Wethington

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search