Bryan Cranston

Bryan Cranston
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Cranston in Februarie 2018

Geboortenaam Bryan Lee Cranston
Geboorte 7 Maart 1956 (1956-03-07)
Hollywood, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Mickey Middleton (1977-1982)
Robin Dearden 1989
Kinders Taylor Dearden Cranston
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 1980–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bryan Cranston (gebore 7 Maart 1956) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Argo (2012) en Trumbo (2015), en in die televisiereekse Malcolm in the Middle (2000) en Breaking Bad (2008).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search