Buti Manamela

Buti Manamela
Buti Manamela

Adjunkminister van Hoër Onderwys, Wetenskap en Tegnologie
Ampsbekleër
Termynaanvang
17 Oktober 2017
President Cyril Ramaphosa
Minister Blade Nzimande

Adjunkminister van beplanning en monitering in die Presidensie
Ampstermyn
26 Mei 2014 – 17 Oktober 2017
President Jacob Zuma

Persoonlike besonderhede
Gebore Buti Kgwaridi Manamela
10 Julie 1979 (1979-07-10)
Modimolle, Transvaal
Politieke party African National Congress

Buti Manamela (gebore 10 Julie 1979) is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress.

Manamela dien tans as die Adjunkminister van Hoër Onderwys, Wetenskap en Tegnologie, nadat hy voorheen die Adjunkminister vir Beplanning en Monitering in die Presidensie was sedert, 26 Mei 2014.[1] Hy dien tans onder die huidige minister van Hoër Onderwys, Wetenskap en Tegnologie, Blade Nzimande en huidige president van Suid-Afrika, Cyril Ramaphosa.[2] Manamela het ook die pos van die woordvoerder van oudpresident Jacob Zuma beklee.[3]

  1. "Archived copy". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Junie 2017. Besoek op 7 April 2017.{{cite web}}: CS1 maint: archived copy as title (link)
  2. "Statement by the Minister of Higher Education, Science and Technology, Dr Blade Nzimande, on the occasion of the NSFAS 2020 Applications official opening held at the GCIS Tshedimosetso House, Pretoria" (PDF). September 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 28 Februarie 2020. Besoek op 20 Februarie 2021.
  3. "Young Communists backing Zuma". News24. 2 Junie 2005. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Oktober 2017. Besoek op 19 Mei 2016.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search