Canis Major-dwergsterrestelsel

Canis Major-dwergsterrestelsel
Soort stelsel Dwergsterrestelsel
Sterrebeeld Groot Hond (Canis Major)
Tipe Irr
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 07h 12m 35s
Deklinasie -27º 40' 00"
Besonderhede
Afstand (ligjaar) 25 000
Skynbare grootte 12' x 12'
Besonderse kenmerke Naaste Melkwegsatelliet
Ander name CMa
Lugkoördinate
07h 12m 35.0s, −27° 40′ 00″
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die Canis Major-dwergsterrestelsel is ’n hipotetiese sterrestelsel in die Lokale Groep, in dieselfde deel van die ruimte as die sterrebeeld Groot Hond. Dit bevat ’n taamlike groot aantal rooi reuse en moontlik altesaam tot ’n miljard sterre.

CMa is ’n onreëlmatige stelsel en daar word geglo dit is nou die naaste satellietstelsel van ons sterrestelsel, die Melkweg: sowat 25 000 ligjare van die Son af.[1] Dit het min of meer ’n elliptiese vorm.

  1. "Astronomers find nearest galaxy to the Milky Way" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Mei 2010. Besoek op 24 September 2009.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search