Carletonville

Carletonville
Dorp
Carletonville is in Gauteng
Carletonville
Carletonville
 Carletonville se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°21′29″S 27°23′53″O / 26.35806°S 27.39806°O / -26.35806; 27.39806
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
DistrikWesrand
MunisipaliteitMerafong City
Stigting1960
Oppervlak
 • Totaal35,14 km2 (13,57 vk. myl)
Hoogte
1 529 m (5 016 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal23 000
 • Digtheid655/km2 (1 700/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense27.4%
 • Indiërs/Asiërs1.3%
 • Bruin mense0.9%
 • Swart mense70.1%
 • Ander0.4%
Taal (2011)
 • Afrikaans24.9%
 • Xhosa19.8%
 • Tswana13.2%
 • Sotho13.2%
 • Ander28.9%
Poskode (strate)
2500
Poskode (posbusse)
2499
Skakelkode018

Carletonville is 'n dorp in die weste van Gauteng bekend om sy goudmyne. Die gebied is een van die rykste goud-produserende gebiede ter wêreld. Die Mponeng-myn (bekend as Western Deep Levels-myn voor 1999[2] se operasionale diepte wissel tussen 3.16km en 3.84km diep, met verwagte uitbreidings wat die diepte tot so diep as 4.27km kan neem. Mponeng is tans die wêreld se diepste myn.[3]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Carletonville". Sensus 2011.
  2. (en) "Mponeng Gold Mine by NS Energy". NS Energy. Besoek op 5 Oktober 2020.
  3. (en) "The top ten deepest mines in the world". Mining Technology. 5 Junie 2020. Besoek op 5 Oktober 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search