Carnarvon

Hierdie artikel handel oor Carnarvon in Suid-Afrika. Vir die kusdorp in Australië, sien Carnarvon, Wes-Australië.
Carnarvon
Carnarvon is in Noord-Kaap
Carnarvon
Carnarvon
 Carnarvon se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 30°58′S 22°8′O / 30.967°S 22.133°O / -30.967; 22.133
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikPixley ka Seme
MunisipaliteitKareeberg
Stigting1853
Oppervlak
 • Totaal108,75 km2 (41,99 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal6 612
 • Digtheid61/km2 (160/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense7.6%
 • Indiërs/Asiërs0.3%
 • Bruin mense86.8%
 • Swart mense4.8%
 • Ander0.5%
Taal (2011)
 • Afrikaans96.2%
 • Engels1.6%
 • Ander3.2%
Poskode (strate)
8925
Skakelkode053
Webwerfhttp://www.carnarvon.co.za/

Carnarvon is 'n dorp in die provinsie Noord-Kaap, 135 km noordoos van Williston en 133 km noordwes van Victoria-Wes in die sentrale Karoo. Dit is 'n handelsentrum vir die omliggende gebiede. Die besonder aangename klimaat leen hom uitstekend daartoe dat sport op groot skaal hier beoefen kan word en sportgeriewe sluit onder meer 'n munisipale swembad, rugbyvelde, tennis- en rolbalbane, krieketveld, jukskei- en pluimbalbane in.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Carnarvon". Sensus 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search