Changhsingium

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Trias Vroeg Indusium jonger
Perm Lopingium Changhsingium 252,2–254,1
Wuchiapingium 254,1–259,8
Guadalupium Capitanium 259,8–265,1
Wordium 265,1–268,8
Roadium 268,8–272,3
Sisuralium Kungurium 272,3–283,5
Artinskium 283,5–290,1
Sakmarium 290,1–295,0
Asselium 295,0–298,9
Karboon Pennsylvanium Gzhelium ouer
Die verdeling van die Perm (IKS).

Die Changhsingium is die laaste chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Perm. Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die tydperk was van sowat 254,2 tot 252,1 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Wuchiapingium en gevolg deur die eerste etage/tydsnede van die Trias, die Indusium.

  1. Gradstein et al. (2012)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search