Charles Darwin

Charles Darwin
Charles Darwin in 1854 op 45-jarige ouderdom, toe hy aan sy bekende On the Origin of Species gewerk het.

Geboortenaam Charles Robert Darwin
Gebore (1809-02-12)12 Februarie 1809
The Mount, Shrewsbury, Shropshire
Oorlede 19 April 1882 (op 73)
Down House, Downe, Kent
Plek van graf Westminster-abdy, Londen, Engeland
Blyplek Vlag van Engeland Engeland
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vakgebied Natuurlike geskiedenis, geologie
Instelling(s) Tersiêre opleiding:
Universiteit van Edinburg Mediese Skool (medisyne)
Christ's College, Cambridge (Universiteit van Cambridge) (BA)
Professionele instelling:
Geologiese Vereniging van Londen
Ander akademiese adviseur(s) John Stevens Henslow
Adam Sedgwick
Bekend vir The Voyage of the Beagle
On the Origin of Species
evolusie deur natuurlike seleksie, gemeenskaplike afkoms
Beïnvloed deur Alexander von Humboldt
John Herschel
Charles Lyell
Invloed op Joseph Dalton Hooker
Thomas Henry Huxley
George Romanes
Ernst Haeckel
John Lubbock
Toekennings FRS (1839)[1]
Koninklike Medalje (1853)
Wollaston-medalje (1859)
Copley-medalje (1864)
Handtekening
Webblad darwin-online.org.uk

Charles Robert Darwin (Shrewsbury, 12 Februarie 1809 - Downe, 19 April 1882) was 'n Britse natuurkundige. Hy was die grondlegger van die evolusieteorie gebaseer op natuurlike seleksie wat die grondslag van huidige sienings oor dié teorie vorm.

In 1868, kort ná die publikasie van sy revolusionêre teorie, is hy in die eksklusiewe Orde Pour le Mérite opgeneem. Hy was ook lid van die Royal Society. Vanweë sy aansienlike bydrae is hy in die Westminster-abdy begrawe, digby twee ander bekendes, John Herschel en Isaac Newton.

  1. "Fellows of the Royal Society" (in Engels). London: Royal Society. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Junie 2015.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search