Chennai

Chennai
சென்னை

Kaart Wapen
Distrikte
 Land Vlag van Indië Indië
 Provinsie Tamil Nadu
 Koördinate 13°05′N 80°17′O / 13.083°N 80.283°O / 13.083; 80.283
 Stigting 1ste eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 174 vk km
 Hoogte bo seevlak 6 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2022) 12 395 000
 - Bevolkingsdigtheid 29 231/vk km
 - Metropolitaanse gebied 8 653 521
 Tydsone UTC+05:30
 Burgemeester M. Subramaniam
 Lughawe Chennai Internas. Lughawe
 Amptelike webwerf chennaicorporation.gov.in

Chennai (voorheen: Madras, Tamil: சென்னை) is die hoofstad van die Indiese staat Tamil Nadu en is met 'n bevolking van 4 216 268 die sesde grootste stad in Indië. Chennai lê aan die ooskus van Indië aan die Indiese Oseaan.

Chennai in 1888

Chennai is die hoofkwartier van die Amateur Radio Society of India.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search